Vlag van Angola

Vlag van Angola
Vlag van Angola
Vlag van Angola
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 11 November 1975
Ontwerp ’n Horisontale tweekleurige vlag in rooi en swart en ’n geel tandrat-kapmes-ster-motief in die middel van die vlag.

Die nasionale vlag van Angola is op 11 November 1975 in gebruik geneem met Angola se onafhanklikheid. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur met ewe wye bane in rooi (bo) en swart (onder) met ’n tandrat-kapmes-ster-motief in die middel van die vlag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy